Wat sluit jou kaartjie in:
DJ Steve Black en Christiaan Baardman gaan speel: Lekker 80s en 90s musiek.
Heerlike kos: Lam op die spit/hoender, groente, slaaie en brode.
Welcome drinks.
Bring saam:
Jou man/vrou (of enige oud-Nellie… Hoe meer mense hoe beter!)
Jou kuier persoonlikheid. Niemand mag voor 00:00 die aand loop nie.
Jou kaart/kontant vir die kroeg. Moonshot se kroeg het alles.